DOEN ‘N REEKS VAN INSIDENTE OOR DAWID SE LEWE
A. SKAAPWAGTER
B. GOLIAT
C. IN DIE PALEIS: HARPSPELER, SOLDAAT, SAUL SE SKOONSEUN.
D. VLUGTELING.
PRIESTERS VAN NOB, IN GAT (PS 34), Handel oor toe hy hom kranksinnig gehou het. Gat van die Filistyne. Leerowerstes sien ‘n aartsvyand wat gedood moet word. Koning sien ‘n malmes, ‘n besetene. God sien en hoor die gebed van sy seun, sy geliefde kneg, sy uitverkore koning. Here hoof nie legioen engele te stuur nie, die koning se hart en verstand is in sy hand soos waterstrome, lei dit waarheen Hy wil. Maak dat koning hom erg oor nog ‘n kranksinnige, beveel hom uit. Soldate begelei hom uit, velig!! Here herinner hom aan spelonk van Adullam wat Hy eeue tevore vir hom berei het – daar rus hy; velig naels gebreek en bebloed en baard besoedel met speeksel en stof. Here bring sy familie na hom. Bekom skryfmateriaal en skryf hierdie Ps34. Swerwer vir nog baie jare, hou dit by hom. Later seker aan Salomo oorgegee. In tempel. Baie later deur aartsvaders in Bybel opgeneem en van lees ons dit hier in Kainos. Lees nou weer die toepaslike verse. Daar is baie meer oor sy lewe – ek het intussen meer uit die Woord daaroor gelees. 2025-09-04: Intussen tot aan die einde van sy lewensverhaal gelees. Baie goed vir ‘n reeks van insidente!! Tans begin met reeks oor SPREUKE en vorder maar stadig. Oorweeg opnuut weekliks.