Mark 1:1-8 Johannes die Doper as persoon

En Johannes was gekleed met kameelhare en ‘n leergord om sy heupe, en hy het sprinkane en wilde heuning geëet. (Mar 1:6).

Nader aan die natuur kan geen mens lewe nie – maar waarom juis so en waarom het Jesu gesê dat daar geen groter profeet as hy was nie?

Klik op die pyltjie hieronder om meer omtrent hierdie nederige maar ook magtige dienskneg van God te leer.

KOMMENTAAR: U insette is vir ons waardevol. Om kommentaar te lewer, gaan asb. heel onder aan die blad na “Leave a Reply,” klik op “login”, registreer en lewer jou kommentaar.

NAVRAE OF VERSOEKE: Indien jy meer inligting wil bekom of ‘n versoek wil rig, klik asb hier en gebruik dan die raam wat daarvoor voorsien word.

DEEL MET ANDERE: As jy die studiegids geniet het, deel dit asb. met jou vriende en kennisse deur middel van die sosiale media soos Facebook, ens. So vat ons hande om die Goeie Nuus uit te dra.

KOPIEËRING: Hierdie studiegids mag gratis vir persoonlike gebruik afge-laai en gedruk word.

R196G105B55

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *