En in daardie dae het Jesus van Násaret in Galiléa gekom en is deur Johannes in die Jordaan gedoop. (Mar 1:9).
Jesus se waterdoop was ‘n baie belangrike skakel tussen sy lewe en werk as mens, as skrynwerker, en sy openbare bediening as Seun en Lam van God. By dié geleentheid het die Vader bevestig dat Jesus sý Seun is en het Hy hom gedoop met die Heilige Gees wat hom onmiddellik uigedryf het in die woestyn vir ‘n tweegeveg met die duiwel.
Klik op die pyltjie hieronder om meer omtrent hierdie gebeure te verneem.
♦
KOMMENTAAR: U insette is vir ons waardevol. Om kommentaar te lewer, gaan asb. heel onder aan die blad na “Leave a Reply,” klik op “login”, registreer en lewer jou kommentaar.
NAVRAE OF VERSOEKE: Indien jy meer inligting wil bekom of ‘n versoek wil rig, klik asb hier en gebruik dan die raam wat daarvoor voorsien word.
DEEL MET ANDERE: As jy die studiegids geniet het, deel dit asb. met jou vriende en kennisse deur middel van die sosiale media soos Facebook, ens. So vat ons hande om die Goeie Nuus uit te dra.
KOPIEËRING: Hierdie studiegids mag gratis vir persoonlike gebruik afge-laai en gedruk word.
R196G105B55