Spreuke: Intense Soeke Word Beloon

A. “MY SEUN”

Spr 2:1  My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou bewaar, …

Gen 1:26  En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers … . 1:27  En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. 2:22  En die HERE God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot ‘n vrou en bring haar na die mens. 23  Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. 5:1  … Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God. 2  Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseën en hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is. 

Luk 20:35  maar die wat waardig geag word om daardie eeu en die opstanding uit die dode te verkry, trou nie en word nie in die huwelik uitgegee nie. 36  Want hulle kan ook nie meer sterwe nie, want hulle is soos die engele en is kinders van God, omdat hulle kinders van die opstanding is.

Gal 3:26  Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; 27  want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. 28  Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus. 

B. DIE INTENSE SOEKE NA WYSHEID

C. WAT GOD VIR JOU SAL GEE EN SAL DOEN

D. PERSONE TEEN WIE DIE HERE JOU SAL BESKERM

E. HOE DIE BEOEFENING VAN DIE WYSHEID VAN GOD JOU SAL BESKERM

15:1  ‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. 

F. BELOFTES AAN HULLE WAT IN WYSHEID WANDEL

2:21  want die opregtes sal die land bewoon, en die regskapenes daarin oorbly, 
2:22  maar die goddelose sal uit die land uitgeroei, en die ontroues sal daaruit weggeruk word. 

//////////

NA INDEKS ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ NA VOLGENDE STUDIEGIDS



    SwakRedelikGoedBaie goedTreffend


    captcha