Romeine 14 tot 16

A. DIE SWAKKES EN DIE STERKES (14:1-15:13).

Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees. Want hy wat Christus hierin dien, is aan God welgevallig en by die mense geag. 

En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! 

//////////

NA DIE INDEKS 



    SwakRedelikGoedBaie goedTreffend


    captcha