Hierdie reeks is in klank opgeneem om die studiegidse veral ook vir siggestremdes toeganklik te maak. Enigiemand anders sal egter ook daarby baat vind. Dit is soms lekker om net in ‘n gemakstoel terug te leun en te luister na ‘n getuienis of ‘n boodskap uit die Woord van God, eerder as om dit self te lees.
GAAN NA DIE SY-INDEKS (SIDE MENU) VIR ‘N INDEKS TOT AL DIE OPNAMES.
KLIK HIER VIR DIE EERSTE OPNAME.
Ons verwelkom ook u KOMMENTAAR EN VRAE. Gebruik asseblief die kontakvorm hieronder daarvoor.