Mark 1:14,15, Die Hemelse koninkryk

DIE HEMELSE KONKRYK

Soos die mens dit sien, is die Koninkryk van die Hemele ‘n plek wat baie, baie vêr, onbereikbaar vêr is; ‘n plek waarvan jy maar net kan droom. Jesus het kom leer dat, deur Hom as Koning en Verlosser aan te neem, die Heilige Gees daardie Koninkryk ook binne-in die mens se hart kan bring. Ons kan dus ‘n voorsmaak van die hemel reeds nou hier op aarde al belewe.

Klik op die pyltjie hieronder om na ‘n klankopname van hierdie studiegids te luister.

Ons verwelkom ook u KOMMENTAAR EN VRAE. Gebruik asseblief die kontakvorm hieronder daarvoor.



    SwakRedelikGoedBaie goedTreffend


    captcha