2024-04-16
A. BELANGRIKE BESONDERHEDE
- Tema: Die verspreiding van die Evangelie.
- Datum geskryf: AD 60-62.
- Skrywer: Lukas, ‘n Griekse geneesheer.
- Gebied: Jerusalem tot Rome.
- Naam: Die Handelinge van die Apostels (Dit kan ook gesien word as “Die Handelinge van die Heilige Gees”
B. INHOUD
| HOOFSTUK | ONDERWERP | SKAKEL |
| A DIE TYDPERK VAN TUISFRONTSENDING (Petrus die prominente persoon) | ||
| 1 | Hemelvaart van Jesus | |
| Matthias gekies om Judas se plek in te neem | ||
| 2 | Uitstorting van die Heilige Gees | Skakel |
| Petrus se preek op Pinksterdag | Skakel | |
| Die eerste bekeerlinge | Skakel | |
| 3 | Petrus en Johannes genees ‘n kreupel man by die tempel | Skakel |
| 4 | Petrus en Johannes deur die Raad aangekla | Skakel |
| Gelowiges deel hul besittings | ||
| 5 | Ananias en Saffira | Skakel |
| Apostels uit die tronk verlos | Skakel | |
| 6 | Keuse van die 7 diakens | Skakel |
| 7 | Stefanus die eerste martelaar | Skakel |
| 8 | Filippus preek in Samaria | Skakel |
| Simon die towenaar | Skakel | |
| Filippus en die Ethiopiese hofdienaar | Skakel | |
| 9 | Bekering van Paulus | Skakel |
| Petrus genees vir Enéas | Skakel | |
| Petrus wek Tabitha (Dorkas) op uit die dood | Skakel | |
| 10 | Petrus bedien vir Cornelius | Skakel |
| 11 | Petrus verduidelik sy optrede aan die Kerkraad | |
| Die Evangelie wat in Antiogië verkondig is | Skakel Skakel | |
| 12 | Herodes vervolg die Christene en vermoor Jakobus (broer van Jesus) | |
| Petrus uit die tronk verlos | ||
| Herodes deur wurms verslind en sterf | ||
| B DIE TYDPERK VAN BUITELANDSE SENDING (Paulus die prominente persoon) | ||
| 13 | Paulus en Barnabas afgesonder om die heidene te bedien | Skakel |
| Paulus se eerste sendingreis | Skakel | |
| Paulus en Barnabas preek op Ciprus | Skakel | |
| Johannes Markus verlaat hulle | Skakel | |
| Paulus en Barnabas preek in Antiogië in Pisidië | Skakel | |
| 14 | Paulus en Barnabas preek by Ikonium, Listra en Derbe | Skakel |
| Paulus en Barnabas keer terug vanaf Sirië na Antiogië vanwaar hulle gestuur is | Skakel | |
| 15 | Vraag oor die besnydenis en die Wet | Skakel |
| Jerusalem Kerkraad se besluit aangaande die besnydenis en die Wet | ||
| Paulus en Barnabas skei van mekaar | Skakel | |
| 16 | Paulus se tweede sendingreis saam met Silas en Timótheüs | Skakel |
| Paulus se Masedoniese Visie | Skakel | |
| Lidia | Skakel | |
| Die tronkbewaarder van Filippi | Skakel | |
| 17 | Paulus en Silas bedien in Tessalonika en Berea | |
| Paulus preek in die Aereópagus by Athene | ||
| 18 | Paulus in Korinte | |
| Paulus ontmoet Priscilla en Aquila | ||
| Apollos onderrig deur Priscilla en Aquila | ||
| Paulus reis na Sesarea en keer dan terug na sy basis, Antiogië in Sirië | ||
| Paulus se derde sendingreis | ||
| Paulus bedien in Galasië en Frigië | ||
| 19 | Paulus bedien in Efese | |
| Sewe seuns van Skeva | ||
| Demetrius veroorsaak ‘n oproer | ||
| 20 | Paulus in Masedonië en Griekeland | |
| Paulus se laaste besoek aan Efese | ||
| 21 | Paulus se reis na Jerusalem | Skakel |
| Paulus se inhegtenisneming in Jerusalem | Skakel | |
| 22 | Paulus se toespraak voor die skare | Skakel |
| 23 | Sameswering om Paulus te dood word gedwarsboom | Skakel |
| 24 | Paulus verskyn voor Felix | Skakel |
| 25 | Paulus verskyn voor Festus | Skakel |
| 26 | Paulus verskyn voor Agrippa | Skakel |
| 27 | Paulus vaar na Rome | Skakel |
| Die storm op see en die skipbreuk | Skakel | |
| 28 | Paul op die eiland Malta | Skakel |
| Paul oorleef slangbyt | Skakel | |
| Paulus bedien Publius en die eilandbewoners | Skakel | |
| Paulus kom in Rome aan en word toegelaat om in sy eie huis te woon | Skakel | |
| Paulus bedien plaaslike mense | Skakel | |
| 21 – 28 | Slotopmerkings. | Skakel |
//////////