2024-06-18
DIE LAASTE 22 BOEKE VAN DIE NUWE TESTAMENT IS BRIEWE EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:
A. EERSTE GROEP: 9:
• Romeine tot 2 Thessalonisense.
• Geskryf deur die apostel Paulus.
• Leringe oor die Christelike geloof.
• Gerig aan Christen gemeentes.
B. TWEEDE GROEP: 4:
• 1 Timoteus tot Filemon.
• Geskryf deur die apostel Paulus.
• Handel oor persoonlike verhoudings.
• Gerig aan individue.
C. DERDE GROEP: 9:
• Hebreërs tot Openbaring.
• Geskryf deur verskeie skrywers.
• Handel oor vervolging, valse leraars, Christus se verhoogde posisie en Sy wederkoms.
D. DIE BOEK OPENBARING: 1:
• Dit is in werklikheid ook ‘n brief.
• Geskryf deur die apostel Johannes.
• Handel oor profesië aangaande God se beplanning vir die toekoms.
//////////
NA INDEKS ………./………. NA VOLGENDE STUDIEGIDS
KOMMENTAAR
ONS ONTVANG GRAAG U EVALUERING VAN DIE STUDIEGIDS, ASOOK ENIGE ANDER OPMERKING OF VERSOEK DEUR MIDDEL VAN DIE KONTAKVORM WAT HIERONDER VOORSIEN WORD.
AFLAAI
BO-AAN DIE BLAD IS VOORSIENING GEMAAK VIR DIE AFLAAI VAN DIE GIDS.
AANSTUUR
HEELONDER IS SKAKELS NA VERSKEIE OPENBARE MEDIA KANALE. U KAN ‘N MEDEWERKER IN CHRISTUS WORD DEUR STUDIEGIDSE WAT VIR U TOT SEËN WAS, AAN ANDERE DEUR TE GEE.