Mark 1:1-8 Joh d Doper se bediening

Soos geskrywe is in die Profete: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u pad voor U uit sal regmaak — die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit! Johannes het gekom en was besig om in die woestyn te doop en die doop van bekering tot vergifnis van sondes te verkondig. En die hele Joodse land en die inwoners van Jerusalem het uitgegaan na hom toe, en almal is deur hom gedoop in die Jordaanrivier met belydenis van hulle sondes (Mark 1:2-5).

Johannes die Doper was ‘n sonderlinge profeet met ‘n unieke bediening wat ‘n geweldige boodskap dra ook vir ons tyd. Hy het geen duur kerkgebou met luukse sitplekke gehad nie, geen wonders verrig en geen Skrif opgeteken nie en tog het hy die Joodse volk aan sy voete gehad met sy magtige gesalfde boodskappe.

Klik op die pyltjie hieronder om meer te wete te kom.

KOMMENTAAR: U insette is vir ons waardevol. Om kommentaar te lewer, gaan asb. heel onder aan die blad na “Leave a Reply,” klik op “login”, registreer en lewer jou kommentaar.

NAVRAE OF VERSOEKE: Indien jy meer inligting wil bekom of ‘n versoek wil rig, klik asb hier en gebruik dan die raam wat daarvoor voorsien word.

DEEL MET ANDERE: As jy die studiegids geniet het, deel dit asb. met jou vriende en kennisse deur middel van die sosiale media soos Facebook, ens. So vat ons hande om die Goeie Nuus uit te dra.

KOPIEËRING: Hierdie studiegids mag gratis vir persoonlike gebruik afge-laai en gedruk word.

R196G105B55

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *