Philippolis Nuus No 11; 2015-09-15

Die jongmanne wedywer vir nuwe rekords

Die jongmanne wedywer vir nuwe rekords

SKAAPSKEER

  • DG se skaapskeerspanne is die afgelope paar weke weer volstoom besig om te skeer dat die wolle waai. Behalwe vir die plase binne ons distrik, skeer hulle tans ook in die Winburg/Marquard omgewing.
  • Die jonger skeerders wat meer onlangs aangesluit het, probeer om vir hulself nuwe persoonlike rekords op te stel. So was een van hulle baie in sy skik toe hy die eerste keer daarin geslaag het om 201 skape op ‘n dag te kon skeer; dit is ongeveer 2,4 minute per skaap vir 8 ure. Voordat die moeë lywe saans bed toe kan gaan, moet die aandete ook nog eers voorberei en die skeerkamme vir die volgende dag se skof geslyp word – harde werk maar ‘n eerlike goeie inkomste!
  • DG kan gekontak word by ………………………. .

DAAR IS SOMMER NOG BAIE ANDER INTERESSANTE NUUS. KLIK HIER EN LEES VERDER.

Comments are disabled.